|
Cornedbeef Met Cheddar Kaas Uit Oven
Algemeen
Bereidingstijd: 30-60 minuten
Maaltijdgang: Hoofdgerecht /
Soort keuken: Afrikaanse keuken
Techniek:
Aantal personen:
Ingredienten: DEEG:
400ml koekmeelblom (tarwe bloem) - knippie sout-
2ml bakpoeier - 110g koue margarien, gerasper -
200ml melk - 1 eiergeel
VULSEL:
1 blik boeliebief(cornedbeef) in blokkies gesny (275g) - 30ml mayonnaise -
2-5ml mosterdpoeier - bietjie worcestersous -
30ml gekapte pietersielie - 250ml gerasperde Cheddar kaas
Voorbereiding:
Bereidingswijze: Voorverhit die oond tot 200C. Spuit ?n klein broodpan met kleefwerende middel. Sif die dro? bestanddele saam en vryf die margarien met jou vingerpunte in tot goed gemeng. Meng die melk en eiergeel saam en meng by. Die deeg sal slapperig wees. Druk die helfte van die deeg op die bodem van die voorbereide pan vas. Meng die bestanddele vir die vulsel, maar hou eenkant ?n bietjie gerasperde kaas. Skep bo-oor en maak gelyk. Versprei die res van die deeg oor die vulsel, sprinkel die oorblywende kaas oor en bak sowat 20 minute lank of totdat die kors gaar is. Dien op met blatjang.
|
|
|